Besoek Ure

Hospitaal

09:00 - 09:30
14:30 - 15:30
18:30 - 20:00

Customize you profile

Kraam Afdeling

09:00 - 10:00
14:30 - 15:30
18:30 - 20:00

Submit your tenders

Dokters / Kliniek

Maandae - Vrydae: 08:00 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 10:30
Publieke Vakansiedae: Gesluit

Algemeen

logo

Apteek

Maandae - Vrydae: 08:00 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 12:00
Publieke Vakansiedae: Gesluit

logo

Dienste

- Algemene Chirugiese Prosedures
- Kraam eenheid (maternity ward)
- Mediese toelatings
- Gastroskopie Klieniek
- Nu-ure Konsultasies

logo

Admin

Vooraf magtigings – Indien die hospitaal die voorafmagting moet kry vir ‘n operasies moet die inligting vanaf die dokter so spoedig moontlik aan die hospitaal voorsien word sodat daar voldoende tyd is om enige ekstra inligting en dokumentasie wat die fonds verlang kan verkry Voorafmagtings vir enige operasie behalwe noodgevalle moet 24 uur voor die tyd by die fonds verkry word. Magtigings kan tot drie dae neem om te verkry indien daar verslae aangevra word vanaf die mediese fonds.

1499

Geboortes

12478

Pasieente

9125

Operasies

81

Personeel Lede

Pryse

Na-ure - Privaat

ZAR 130
  • Steke en ander prosedures - R700
  • Na-ure Dokter koste - R420
  • ....
  • ....

Keiser Geboortes

R 19,200
  • 2 nagte ingesluit
  • Dokter fooie uitgesluit
  • pappa kan nie oornag nie
  • gratis baba registrasie

Kontak Ons

  • Adres:
    Pasteur Boulevard
    Vanderbijpark
  • GPS: 26 42'05.2S - 27 49'56.6E
  • Hospitaal: 016 981 8080
  • Faks: 016 981 8083
  • Dokters: 016 981 0956
  • Apteek: 016 981 2578
  • Epos: cormed@xsinet.co.za